All
Search
Images
Videos
Shorts
Maps
News
More
Shopping
Flights
Travel
Notebook
Report an inappropriate content
Please select one of the options below.
Not Relevant
Offensive
Adult
Child Sexual Abuse
Afrikaans
Is Groot 100 Jaar
Afrikaans 100 Jaar
Oud
Free Afrikaans
TV Episodes Downloads
Bok Van Blerk
Afrikaans Is Groot
Uitroep Sinne Met Woordjie UI in Sit
Epos in Afrikaans
Graad 10
Graad 8 Afrikaanse Lee's Boeke
Lekkerrus Vakansie Oord
Afrikaans
Is Groot 2025 Kaapstad
Afrikaans
Is Groot 2019 Full Show
Say This Afrikaans
Word Viljoen
Afrikaners Speaking
Afrikaans
Afrikaans
Is Groot 2024 Eloff
Afrikaans
Is Groot 2016
Sister in
Afrikaans
Afrikaans
Language
Afrikaans
Is Groot 2025
Sinne Met Die Word Bout in
Afrikaans
Die Oumense Gesing Deur Laurika Rauch
Afrikaans
Is Groot 2024
Afrikaans
Words with TR Sound
Afrikaners Language
Nommers in
Afrikaans
Afrikaans
Is Groot 2021
Lank Verlore Mense Lorica Rauch Songs
How to Count 1 20 in
Afrikaans
Length
All
Short (less than 5 minutes)
Medium (5-20 minutes)
Long (more than 20 minutes)
Date
All
Past 24 hours
Past week
Past month
Past year
Resolution
All
Lower than 360p
360p or higher
480p or higher
720p or higher
1080p or higher
Source
All
Dailymotion
Vimeo
Metacafe
Hulu
VEVO
Myspace
MTV
CBS
Fox
CNN
MSN
Price
All
Free
Paid
Clear filters
SafeSearch:
Moderate
Strict
Moderate (default)
Off
Filter
Afrikaans
Is Groot 100 Jaar
Afrikaans 100 Jaar
Oud
Free Afrikaans
TV Episodes Downloads
Bok Van Blerk
Afrikaans Is Groot
Uitroep Sinne Met Woordjie UI in Sit
Epos in Afrikaans
Graad 10
Graad 8 Afrikaanse Lee's Boeke
Lekkerrus Vakansie Oord
Afrikaans
Is Groot 2025 Kaapstad
Afrikaans
Is Groot 2019 Full Show
Say This Afrikaans
Word Viljoen
Afrikaners Speaking
Afrikaans
Afrikaans
Is Groot 2024 Eloff
Afrikaans
Is Groot 2016
Sister in
Afrikaans
Afrikaans
Language
Afrikaans
Is Groot 2025
Sinne Met Die Word Bout in
Afrikaans
Die Oumense Gesing Deur Laurika Rauch
Afrikaans
Is Groot 2024
Afrikaans
Words with TR Sound
Afrikaners Language
Nommers in
Afrikaans
Afrikaans
Is Groot 2021
Lank Verlore Mense Lorica Rauch Songs
How to Count 1 20 in
Afrikaans
10:44
Afrikaans celebrates 100 years as an official language
918 views
May 8, 2025
YouTube
SABC News
1:26
AFRIKAANS 100 jaar!! Afrikaans as taal het 100 jaar van formele erkenning in 2025. In 1925 het Afrikaans amptelik een van die twee erkende tale van Suid-Afrika geword, langs Nederlands. Hierdie gebeurtenis het ‘n belangrike deel van die geskiedenis van die taal gemerk, wat oor die jare van ‘n mengsel van Nederlands, Maleis-Portuguese, en ander invloede ontstaan het. In 1925 is die Afrikaanse Taalwet gepubliseer, wat Afrikaans as ‘n amptelike taal erken het. Dit het gevolg op die werk van mense s
1.4K views
Mar 11, 2025
Facebook
BVHS 1902
1:18
Afrikaans is 100 jaar oud !!! #Afrikaans100 #afrikaans #suidafrika #oosrand #boksburg #liefde #Brakpan #kemptonpark #Benoni #liedjies #tieners #leeuwenhof #leeuwenhofakedemie #skole100 | Johnny Smith
899 views
May 9, 2025
Facebook
Johnny Smith
0:56
100 jaar gelede is Afrikaans in Suid-Afrika as ‘n amptelike taal erken. 👏 ‘n Kleurvolle openingseremonie het op 8 Mei 2025 die eeufeesjaar van Afrikaans as amptelike taal afgeskop! 🥳 By die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad het @studenteplein dié geskiedkundige dag saam met mede Afrikaanssprekendes gevier, met Afrikaans, ons mooiste taal, as eregas! 🎉 Die viering het erkenning en hulde gebring aan die wortels van Afrikaans wat baie ouer is as net honderd jaar. Saam met verskeie bekendes en k
376 views
11 months ago
Facebook
StudentePlein
5:44
Afrikaans marks 100 years as the official language
3.4K views
May 8, 2025
YouTube
SABC News
4:11
Celebrating 100 Years of Afrikaans as an Official Language
39.1K views
May 7, 2025
TikTok
kfmza
0:21
EDEN | #AiG100Jaar-konsert🎉 #Kaapstad #AiG100jaar #eden #singinafrikaans #afrikaans #musiek #suidafrika #DHLStadium | Sing in Afrikaans
12.1K views
7 months ago
Facebook
Sing in Afrikaans
0:14
Afrikaans Musiek: 100 Jaar Sterker Viering
Apr 25, 2025
TikTok
jakes100jaar
0:51
Afrikaans is feestelik. Afrikaans word vanjaar 100 jaar oud. Afrikaans lééf – jy kan jou gemeenskap dien en uitbou in Afrikaans. Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as amptelike taal, het ’n paar instellings van die Solidariteit Beweging ’n opwindende letterprojek van stapel gestuur wat binnekort na die Paarl vertrek. Hierdie letterprojek vertrek binnekort Paarl toe. Hou ons sosiale media dop, jy kan deel wees van die feesvieringe vanuit die buiteland! Elke instelling versier hulle letter v
863 views
Apr 29, 2025
Facebook
AfriForum Wêreldwyd
1:59
Vandag het ons Afrikaans se 100ste verjaarsdag met geesdrif gevier – ons het ons gunsteling woorde en gesegdes gedeel en lekker saamgelag! Hier’s op nog 100 jaar vol taalpret! #Afrikaans #Afrikaans100 | Paul Roos Gymnasium
19.9K views
May 8, 2025
Facebook
Paul Roos Gymnasium
0:40
Môre vier ons Afrikaans met die "100 Jaar van Plesierige Afrikaans" medley! Jy WIL hierdie medley kyk en luister! Standard Bank - South Africa Select Musiek kykNET Binnelanders Afrikaanse Musieknuus | Krone Fans
76.4K views
5 months ago
Facebook
Krone Fans
2:46
Op 8 Mei 1925 het Afrikaans amptelik geword in Suid-Afrika, en vandag – 100 jaar later – vier ons hierdie kleurryke en dinamiese taal se eerste volle eeu van bestaan! Afrikaans word nou oral aangetref – van romans tot films – en dit is danksy die passie, toewyding en deursettingsvermoë van kanniedood taalliehebbers soos Lian van der Westhuizen, Hannes Barnard en Jaco Jacobs. Luister hoe hierdie geliefde aktrise and twee bekroonde skrywers Afrikaans daagliks beleef, uitleef en vier! Op nog ‘n 100
115 views
May 8, 2025
Facebook
Impaq
0:58
Veels geluk, Afrikaans! Vandag vier ons 100 jaar van Afrikaans – ’n taal van kultuur, gemeenskap en trots! 🇿🇦 Deel jou gunsteling Afrikaanse woord met my in die kommentaar!👇 #Afrikaans100 | Premier Alan Winde
13.3K views
May 8, 2025
Facebook
Premier Alan Winde
2:12
Om jou 100ste verjaarsdag in dieselfde jaar en sáám met Afrikaans te vier is beslis 'n mooi mylpaal! BAIE GELUK, tannie Ria 🥳 Tasché het dit goed gedink om haar nuwe Afrikaanse verjaarsdagliedjie spesiaal in die Kaap vir tannie Ria te gaan sing... en daar was omtrent nie 'n droeë oog in die vertrek nie! Geniet hierdie spesiale oomblik saam met ons. Het jy al na Tasché en Die Piesangskille se liedjies gaan luister? Maak so en gaan stem NOU vir jóú gunsteling liedjie! 𝗦𝗧𝗘𝗠 𝘃𝗶𝗿 𝗷óú 𝗴𝘂𝗻�
417 views
7 months ago
Facebook
Virseker
2:17
100 woorde vir 'n 100 jaar van Afrikaans! 💙 #afrikaans #foryoupage #2025 #southafricanschools #langenhovengimnasium
11.2K views
May 8, 2025
TikTok
langenhoven_gim
3:49
Liewe Afrikaans: 100 Jaar van My Taal en Storie
14.9K views
May 8, 2025
TikTok
afrikaans_eg_ek
1:30
Afrikaans is 100 jaar oud!! #trotsafrikaans #afrikaans #moedertaal #funbymalan #trotsmalan | Hoërskool Dr. Malan Amptelik
182.9K views
May 9, 2025
Facebook
Hoërskool Dr. Malan Amptelik
0:11
😩 Meer as 45 000 mense en die hele #AiG100Jaar geselskap maak geskiedenis en sing vir oulaas die legendariese Laurika Rauch se liedjie #KindersVanDieWind saam met haar. | Afrikaans is Groot
161.3K views
7 months ago
Facebook
Afrikaans is Groot
1:37
Afrikaans vier vandag 100 jaar! 🎉 Afrikaans het ontstaan in die warmte van gesinne, gegroei in die stilte van gebede, die sagtheid van stories en die klank van kinderstemme. ’n Taal wat leef om kombuistafels, op skoolbanke, in liefdesbriewe en herinneringe wat bly hang. Elke woord dra spore van ons pad – van waar ons kom, en wie ons is en waarheen ons op pad is. Vandag vier ons nie net ’n taal nie, maar ’n tuiste van betekenis. Geluk, Afrikaans! #afrikaans100 | Solidariteit
8.4K views
May 8, 2025
Facebook
Solidariteit
0:37
100 Jaar van Afrikaans! 🎉 Baie geluk aan jou en jou huis. Dankie dat ons saam ons taal in al sy vorme lewendig kan hou. Afrikaans is omtrent ’n universele taal op sy eie! Mag jy vandag en altyd in Afrikaans lééf en vier! #DGO #DieGROOTOntbyt #kyknet | Die GROOT Ontbyt
87.5K views
May 8, 2025
Facebook
Die GROOT Ontbyt
0:31
Ons Pretoria-kunstenaars is vandag op pad Kaapstad toe vir die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert. ✈️ Ons kunstenaars en produksie-span word met trots gevlieg deur FlySafair - Afrikaans is 100 Jaar Groot se gekose lugredery. Jy kan ook binnekort op pad wees na jou droombestemming. FlySafair gee jóú nou die kans om ’n R5000 vluggeskenkbewys te wen. 🩷💙 Skryf hier in: 👉https://flyfa.me/aig T’s en V’s geld. #AiG100Jaar | Afrikaans is Groot
5.6K views
7 months ago
Facebook
Afrikaans is Groot
1:51
KAAPSTAD, IS JULLE GEREED? Môre word ons pragtige taal Afrikaans, 100 jaar oud en ons gaan dit vier met die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert op 20 September in die DHL-stadion. 🥳 ’n Eens in ’n leeftyd geleentheid met kunstenaars soos Laurika Rauch, APPEL, Francois van Coke, Bok van Blerk, Juanita du Plessis, Riaan Benade, Emo Adams, RIANA NEL, Kurt Darren, Tarryn Lamb, Early B, Ricus Nel, Karlien Van Jaarsveld, DODO NYOKA, Elvis Blue, Refentse, Bernice West, Ruhan Du Toit, Jay du Plessis, Ta
5.5K views
May 7, 2025
Facebook
Afrikaans is Groot
1:02
🥳 Nie net vier ons Afrikaans se 100ste verjaardag op 8 Mei nie, maar ons vier ook die feit dat die kaartjies vir die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert beskikbaar is op iTickets. Op 20 September gaan ons groot makietie hou in die DHL-stadion in Kaapstad. Want Afrikaans word net een keer ’n 100 jaar oud. #AiG100Jaar word met trots aan jou gebring deur Laeveld Agrochem in samewerking met Netwerk24, RSG, VIA en FlySafair. | Afrikaans is Groot
6.1K views
May 5, 2025
Facebook
Afrikaans is Groot
0:45
😱 KAAPSTAD 😱 Die kaartjies raak nou bitter min. Moenie sê ons het jou nie gewaarsku nie. Kry jou kaartjie vir die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert op 20 September in die DHL-stadion nou! ➡️ bit.ly/AiG100Jaar iTickets Kurt Darren | Afrikaans is Groot
6.2K views
May 8, 2025
Facebook
Afrikaans is Groot
0:18
🤩 Die kunstenaars is besig om te oefen vir die #AiG100Jaar-konsert, en môreaand sal hierdie stoele vol wees. Is jy gereed om Afrikaans in styl te vier? Die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert word met trots aan jou gebring deur @agrochemlaeveld. —- Charmaine dek môre die geleentheid regstreeks vanaf die stadion🎉 #Kaapstad #AIG #singinafrikaans #afrikaans #musiek #suidafrika #DHLStadium | Sing in Afrikaans
13.1K views
7 months ago
Facebook
Sing in Afrikaans
1:09
Ek sukkel nog heeldag om gister se @afrisgroot 100 Jaar viering in woorde te probeer beskryf, maar enige byvoeglike naamwoord kom net nie die mas op nie. Die hele span was uitstaande, die kunstenaars het net weer die klas van ons talent in Afrikaans gewys. Die oorweldigende trots op ons taal en kultuur, is iets wat ek lanklaas gevoel het. Die glimlagte, die genot op almal se gesigte… dit was heel waarskynlik die beste Afrikaanse konsert wat ek nóg gesien het. Welgedaan! Ons kan oomblikke soos hi
8.7K views
7 months ago
Facebook
Ruan Josh
0:28
Dit is 'n voorreg om in Afrikaans programme en films te vervaardig. Ons vier saam 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal. Afrikaans 100 | AfriForumTV
21K views
May 8, 2025
Facebook
AfriForumTV
0:25
🥂 Dis 8 Mei vandag en Afrikaans is amptelik 100 jaar oud! Kan jy dit glo? Om dit te vier gaan ons ’n reuse konsert op 20 September in die DHL-stadion in Kaapstad aanbied en jy mag dit nie misloop nie. 🥳 Kaartjies vir die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert is vandag om 10:00 eksklusief by iTickets te koop. #AiG100Jaar word met trots aan jou gebring deur Laeveld Agrochem in samewerking met Netwerk24, VIA, RSG en FlySafair. | Afrikaans is Groot
63.7K views
May 8, 2025
Facebook
Afrikaans is Groot
0:48
KAAPSTAD! 🤩 As jy nog een baie goeie rede gesoek het om kaartjies vir die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert te koop is dit hierdie een… 👀 Kyk ’n bietjie wie is terug en ons bring hulle verhoog toe vir een laaste konsert op 20 September in die DHL-stadion. 🎶 Jy mag dit nie misloop nie. 🎟️ Kaartjies is môreoggend om 10:00 eksklusief by iTickets beskikbaar. #AiG100Jaar word met trots aan jou gebring deur Laeveld Agrochem in samewerking met Netwerk24, VIA, RSG en FlySafair. | Afrikaans is Groo
27.8K views
May 7, 2025
Facebook
Afrikaans is Groot
0:10
🤝 Checkers maak seker dat ons massa koorlede gevoed is voor vanaand se Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert afskop. Baie dankie vir julle ruim bydrae tot die konsert. #AiG100Jaar | Afrikaans is Groot
40K views
7 months ago
Facebook
Afrikaans is Groot
See more
More like this
Feedback